tag:blogger.com,1999:blog-6625069230114806375.post7279454043499675676..comments2022-04-10T04:55:29.095+02:00Comments on Kom praat saam: Die ware wynstok en die lote - deel 3Rudi Bothahttp://www.blogger.com/profile/10086317816270830902noreply@blogger.comBlogger2125tag:blogger.com,1999:blog-6625069230114806375.post-13088562888290980572009-08-04T09:19:25.681+02:002009-08-04T09:19:25.681+02:00Hi Wollie...Goed om van jou te hoor.
Jou opmerk...Hi Wollie...Goed om van jou te hoor.

Jou opmerking lok baie vrae uit, maar ek gaan probeer bly by die tema van BLY IN MY. Eerstens, Jesus vertel die gelykenis van die barmhartige samaritaan om vir Sy dissipels te wys wie hulle naaste is. Enigiets anders as dit, soos om te bewys dit wat jy voorstel in jou opmerking, is inlegkunde. Maar JA, 'n gelowige kan oorval word deur sonde, dit is nie onmoontlik nie. Dit beteken egter nie dat hy sy saligheid verloor nie, maar God tugtig die wat Hy liefhet (Heb 12). Gaan lees gerus 1 Kor 5 oor Paulus se stryd met die gelowiges in Korinthe en op die ou einde word hulle oorgelewer aan Satan TOT DIE VEDERF VAN DIE VLEES (v5) en nie die GEES NIE. Inteendeel se hy dat die gees word gered in die dag van die Here. (Gal 6:8) Wat jy in die vlees saai, sal jy in die VLEES maai (nie die Gees nie).

Let op! Die loot wat nie vrug dra nie word weggeneem en nie weer herstel nie...Heb 6 se dieselfde dat dit onmoontlik is om twee keer tot bekering te kom.

Jou vraag oor, hoe in mens in Jesus kan bly as Hy nog moet kom, is ek nie seker wat jou bedoeling is met hierdie vraag nie. As jy daardeur bedoel dat Jesus reeds gekom het, dan lok dit 'n totale ander gesprek uit. In kort, Hand 1:11 se Hy sal weer kom, NET SOOS Hy opgevaar het, SIGBAAR EN OP DIE WOLKE. Wel! Dit het nog nie gebeur nie.

As jy wil weet hoe 'n mens in Jesus BLY, dan is dit eenvoudig. Net soos Hy in ons. Net soos Hy ins die Vader en die Vader in Hom. Paulus se in Kol 2:10, ons het die volheid van Hom. Gal 2:20 - Ek leef nie meer nie, maar CHRISTUS LEEF IN MY.

Ek hoef seker nie al die baie tekste te gee wat praat van die GELOWIGE in CHRISTUS nie.

SeengroeteRudi Bothahttps://www.blogger.com/profile/10086317816270830902noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6625069230114806375.post-66595155242027675292009-08-03T21:11:53.634+02:002009-08-03T21:11:53.634+02:00As ek kyk na die vergelykenis van die goeie Samari...As ek kyk na die vergelykenis van die goeie Samaritaan, dan sê dit vir my, dat ons kan oorval word deur die bose. Dit is nie dat ons nie eg is nie en 'n goeie Samaritaan is nodig om ons weer op te help.
Hoe kan mens in Jesus Christus bly, as Hy nog een dag moet kom?Wolliehttps://www.blogger.com/profile/05701266387245481674noreply@blogger.com